+30
Gastehuis in Richmond

Rondawel Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 341 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marnus M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging, netjiese groot kamers met ordentlike stort. Baie goeie kos, en speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable, clean and convenient. Lovely farm stay, perfect stopover on the way to Cape Town. Excellent Karoo dinner too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great value, very convenient. The ideal stopover on route to the Cape. Perfect, easy, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Very pleasant stay. Clean, tidy and comfortable accommodation. Enjoyed swimming in the farm reservoir/pool. Communal kitchen and braai area has all required utensils, cutlery, and crockery. The host makes home-cooked meals which looked delicious if you do not want to self-cater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Netjiese plaasverblyf. Lekker halfpad stop oppad Kaap toe. Groot grasperk vir die kinders en gerieflike, skoon verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Ideaal vir families/mense met kinders, gesinne. Lekker gebly. Voorstel: Dit sal wees om 'n rakkie/tafeltjie in die badkamer te hê vir 'n badsakkie. Ons het in eenheid 4 gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig en skoon. Dit was 'n goeie, rustige verblyf. Goed geleë en rondawel was netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
1 nag
4.2
Jan 2026

Very nice. Very comfortable, the place is clean and has all you want for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

'n Goeie ruspunt tussen Pretoria en Kaapstad. Rustige plek en gerieflik naby N1. Eienaar was vriendelik. Ons kon ook ons vleis vir die vakansie in die gemeenskaplike vrieskas vries.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 341

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rondawel Farm, Richmond N.C, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b02c08f7512acf7ec6b6cbf50ddda0f024b82b42a63325bdc7054a8eff30d38b7b08cb7bccb08a568a39ef0b6f0d146ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 341 5 1 5 Rondawel Farm Richmond N.C 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.509027777778 23.615027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang