Rondawel Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 318 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zonika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie nice verblyf. Ons het baie lekker gebly vir oornag tussen Gauteng en die Kaap. Die plek was skoon, die beddens was baie gemaklik, koffie, melk, suiker en beskuit was voorsien. Die plekkie het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albé S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie mooi. Baie rustig, mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good night's sleep, delicious food, calm green oasis in the Karoo. We only stayed one night, but wished we could stay longer. The rondavel was clean and cosy with a very comfortable bed and wonderful shower. The communal kitchen/entertainment area was amazing. It is a wonderful place to come to with a family or group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul And Jenny W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rondawel is a good place to stay. Really great. Our host really went the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker, gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly, die goggas wat uitkom as die lig aan is in die rondawel het vir baie opwinding gesorg met my dogtertjie, maar dis als deel van plaaslewe. Die WiFi het wel nie opgevang in die rondawel nie en die DStv het net kanaal 100 gehad. Aanbeveling: botteltjies koeldrank eerder as blikkies sodat mens dit kan saamneem op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kon heerlik uitrus na ons eerste skof oppad na die Kruger Wildtuin. Heerlike oornagverblyf. Sal weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will definitely recommend Rondavel no 2. Really enjoyed our overnight stay. Although it appeared rustic, everything was clean and comfortable. Communication with Theresa via WhatsApp was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfect stop over, or even longer stay. Enjoyable stop over. Neat and clean. Friendly host. Nice dinner. Very nice braai lapa and dining area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik. Naby hoofpad. Bitter netjies. Sal weer daar oornag. Ons het heerlik gebly. Alles was mooi, baie skoon en gerieflik. Pragtige omgewing. Dink in die somer sal dit wonderlik wees. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great facilities and comfortable. Excellent, all the amenities were provided and attention to detail was appreciated. Host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 318

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondawel Farm, Richmond N.C, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b02c08f7512acf7ec6b6cbf50ddda0f024b82b42a63325bdc7054a8eff30d38b7b08cb7bccb08a568a39ef0b6f0d146ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 318 5 1 5 Rondawel Farm Richmond N.C 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.509027777778 23.615027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang