+30
Gastehuis in Richmond

Rondawel Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 353 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Almarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Alles was gereed met aankoms. Ons het die stilte geniet. Heerlike Karoo vars lug, ons het die plaas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca J
1 nag
5.0
Apr 2026

Highly recommend. Host Tereza and staff on premises 10/10. Highly recommend for an overnight stay. Rondawel accommodation neat, comfortable. Shared amenities regarding the kitchen, fully stocked with all your needs. Cutlery even of high quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was net die lekkerste vir 'n moeg lyf. Die stilte is 'n lafenis. Ideale stop tussen Mosselbaai en Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie ontspannend en rustig. Uitstekende oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs. Die stilte, netheid en geriewe maak die verblyf baie aangenaam en dit is heerlik om na 'n dag se reis voete te lig en heerlik te ontspan. Sal vir seker weer van Rondawel gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
1 nag
5.0
Jan 2026

Great stay. It was very pleasant and the dinner was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag
5.0
Jan 2026

Fantasties. Een van die beste en gerieflikste blyplekke met goeie etes as vooraf bestel is. Lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very convenient place to stop for the night with comfortable accommodation. Lovely stay at the Rondawel Guest Farm. The actual rondawels were very comfortable and it was very useful to have the shared kitchen space where we could make our dinner. The little dam was also a pleasant surprise, where we could cool down when the Karoo heat was getting intense. A very convenient place to stop for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging, netjiese groot kamers met ordentlike stort. Baie goeie kos, en speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza J
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Baie gemaklik en gerieflik. Was lekker gewees, baie dankie! So rustig en naby hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag
4.8
Jan 2026

Pleasant and comfortable. Perfect stopover for a trip between Johannesburg and Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tereza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 353

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rondawel Farm, Richmond N.C, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b02c08f7512acf7ec6b6cbf50ddda0f024b82b42a63325bdc7054a8eff30d38b7b08cb7bccb08a568a39ef0b6f0d146ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 353 5 1 5 Rondawel Farm Richmond N.C 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.509027777778 23.615027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang