Pick your preferred language

English

Afrikaans

+115
Selfsorg in Clanwilliam

Rondegat Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Stephan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Plaas atmosfeer rustigheid. Altyd 'n plesier om by Rondegat tuis te gaan. 5de keer wat ons verblyf by Rondegat bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Dankie Stephan, altyd 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier. Mooi bly.

Andrew K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantastiese, rustige verblyf. Die eienaars was baie beleefd en die huis is baie gerieflik. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig, stil met die mooiste uitsig. Waarlik 'n plek vir afskakel. Verblyf was uitstekend. Netjies, skoon met 'n heerlike buitebraai op die stoep. Die pluspunt was die bo-lakens op die beddens. Ook is die grondpad in 'n aanvaarbare toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Peaceful and very relaxing. Peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria G
1 nag Besigheidsreis
1.6
Mrt 2026

Ongemaklik maar mooi. Dis baie netjies en stil gewees en die gasvrou was baie behulpsaam. Daar was niks WiFi of 'n foonsein nie. Baie rustic, meer vir 4X4 mense.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Megan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing. It was a lovely, peaceful and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise N
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lovely and comfy stay in beautiful surroundings. We had such a wonderful weekend stay! The cottage is lovely, modern, and thoughtfully finished with everything you need for a comfortable break. It has air conditioning for summer, a beautiful fireplace for winter, and even a little countertop oven for easy indoor cooking. The big braai on the stoep was perfect for relaxing evenings overlooking the dam. The view of the dam is absolutely stunning, and the cottage has great blockout blinds to keep out the sun and heat when needed. I really appreciated that even the gravel road to the property was easy to navigate with my Suzuki Swift. There are also plenty of activities to do in the surrounding area, so it makes for the perfect mix of rest and adventure. Highly recommended for anyone looking for a peaceful getaway with all the comforts of home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Thank you, Cherise, for your lovely feedback. We look forward to seeing you here again.

Charl V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker ontspannend. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Idiaal. Gerieflik. Ligging is prentjie mooi! Amper tropies. Idiaal vir rus vir die siel. Die wit huisie op die heuwel is nie net modern nie, maar ook silwerskoon met die mooiste uitsig. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Enjoyed visiting Rondegat Cottage. Thank you. Great and beautiful location. Would definitely like to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ou Kaapse Weg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YmNkMmRlLTRjMWMtNDJjNS1iMWIwLTI3NDY5MTNkZTFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Ou Kaapse Weg Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.265452830534 18.937093019485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang