+13
Selfsorg in Memel

Ronderus Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Retha O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Mooi natuur, rustige atmosfeer. Ons het ’n ongelooflike aangename verblyf gehad! Die akkommodasie was pragtig en baie netjies, met alles wat ’n mens nodig het vir ’n gemaklike wegbreek. Die natuurskoon is absoluut asemrowend – mens voel sommer dadelik rustig en ontspanne. Die omgewing is stil en vreedsaam, presies wat ons nodig gehad het om bietjie weg te breek van die besige alledaagse lewe. Dit was werklik ’n plek waar ’n mens kan herlaai. Die gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam, en het ons baie welkom laat voel van die oomblik wat ons aangekom het. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel en sien uit daarna om weer terug te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rustig, uniek en baie mooi natuur was waarna ek gesoek het. Besonderse plek met pragtige geskiedenis. As jy daarheen reis, maak seker van pad na die plaas; vir verskillende voertuie, verskillende seisoene, nat en droog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cas P
1 nag
5.0
Sep 2025

Gasvrye en vriendelike ontvangs, gerieflike verblyf, en prentjiemooi omgewing! Die verblyf was baie gerieflik, in 'n baie goed-toegeruste rondawel. Die afgelee ligging, beide van die rondawel op die plaas, maar ook van die plaas self tussen Memel en Verkykerskop, maak die vrede en stilte daar uniek in sy soort. Daarbenewens is daar panoramiese uitsigte op berge en valleie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankea O
1 nag
5.0
Mei 2023

Goeie ervaring. Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Pragtige natuurskoon. Heerlik uitgerus. Elektriese kombers op die dubbelbed sou welkom gewees het. Goeie verwarmers vir die winternagte word benodig. Die verwarmers wat daar was, is nie geskik nie. Lapa is 'n heerlike songevulde vertrek, baie lekker daar gekuier en ontspan. Baie veilig, vêr gestap en die ongerepte natuur waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Lovely, quite place in nature. If you like a secluded destination to yourself, this is the perfect place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2021

Rustig. Pragtige uitsig. Wonderlike geriewe. Ronderus is 'n plek waar mens nie net moet oorslaap nie. Mens behoort ten minste 'n naweek of langer daar deur te bring. Die enigste uitdaging is die pad daarheen. Moenie met 'n laaglopende voertuig daarheen reis nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2021

Rustigheid en natuurskoon is 'n bonus. Nat toestande kan probleme veroorsaak vir mense met lae voertuie en geen ondervinding op gladde, nat grondpaaie nie. Die pad tussen Memel en Verkykerskop is in 'n swak toestand. Om Ronderus vanaf die Vrede-Memelpad te bereik is beter, maar daar is verskeie turfbulte wat mens se bestuursvaardighede erg beproef.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Santi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Breakaway. Very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm Ronderus, Off the R34, Memel, 2970, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8712702c9cf4767eefb1d4b32078c821ce904652e8d3a09320e34e31516e1476af4183333a161c2421d1077070f0d8d4195f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Farm Ronderus Off the R34 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.752374744615 29.416082792378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang