Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Memel

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Memel van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Memel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Memel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Memel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Memel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Memel Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Memel

Grace Country Retreat is in Memel geleë, 'n klein dorpie in die noordoostelike deel van die Vrystaat tussen KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Akkommodasie word gebied in 8 selfsorg-eenhede met 'n oopplan-sitkamer, sla...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Memel

Mahem Guest House bied gerieflike verblyf in 'n plattelandse huis wat vernoem is na die statige mahemme wat in die area voorkom. Die gastehuis is in 'n rustige area in die klein dorpie Memel geleë en dit het bekend...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Memel

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vrystaat

Flinstones Cottage is op 'n 190 hektaar plaas geleë, net 7 km buite Memel met die Kliprivier aangrensend aan die pragtige stukkie land. Die grondpad is nie geskik vir gewone voertuie nie en ons beveel 4x4-voertuie ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Memel

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Newcastle, Vrystaat

Mountain Rest is op 'n plaas in Memel in die Vrystaat geleë. Dié akkommodasie bied gaste die perfekte geleentheid om rustig weg te breek as 'n klein familie of groep vriende. Die verblyf is gerieflik naby die dorp...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vrystaat

Kloofsig Plaas skuil in die Witkoppebergreeks in die Oos-Vrystaat. Die plaas is 42 km vanaf die dorp, Memel geleë. Gaste kan privaatheid geniet, siende dat dié plaashuis die enigste verblyf op die plaas is. Die h...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

Engogo Riverside Lodge bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas op die oewer van die Ngogo-rivier buite Newcastle. Verblyf word aangebied in 3 losstaande vissermanskothuise wat slaapplek het vir 14 gaste. Royal ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is. Ons bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Di... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

Vulintaba Couples Retreat is op ’n beeldskone landgoed naby Newcastle geleë en bied verblyf aan ’n paartjie. Dié gastesuite is luuks ingerig om jou en jou ander helfte met ’n stil, plattelandse wegbreek te...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

Tramonto Villa is 'n selfsorg-villa wat oor die golwende heuwels van die Vulintaba Gholflandgoed uitkyk. Dié landgoed is aan die voet van die Noordelike Drakensberge buite Newcastle in KwaZulu-Natal geleë. Die vi...

Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Hotel in Newcastle, KwaZulu-Natal

Die luukse, elegante, 4-ster Vulintaba Country Hotel is 'n landgoed waar topklas-gasvryheid en panoramiese uitsigte op gaste wag. Die hotel het 62 superieure kamers, 4 kamers wat met mekaar skakel om gesinseenhede ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Memel akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za