6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Ronderus, Off the R34, Memel, 2970, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ronderus Gasteplaas is 30 km buite Memel en Verkykerskop en bied 'n ontspanne selfsorg-wegbreek aan 2 tot 'n maksimum van 10 gaste op 'n plaas.
Verblyf is beskikbaar in 1 rondawel wat vir 6 gaste geskik is en daar is 'n lapa met 'n kombuis en braaigeriewe.
Die rondawel het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die rondawel het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus is. Linne and badhanddoeke word voorsien.
Die ruim lapa het 'n gemaklike sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die plaas het bergfiets-, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan voëlkyk, visvang of net ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm Ronderus, Off the R34, Memel, 2970, Vrystaat
- Gaste dink Ronderus Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Ronderus, Off the R34, Memel, 2970, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang