Roodegrond Rivier Kamp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerda L - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer. Lieflike skoon ablusieblokke. Mooi groen grasperke.
Liezel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Vreedsaam en pragtig.
Herman H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker kamp plek.
Sally H - Des 2021
Algehele gradering
A beautiful and peaceful campsite.
Pierre H - Apr 2021
Algehele gradering
A very peaceful camping experience with beautiful natural surroundings.
Elmarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Neat and lovely location.
Cabous P - Mrt 2019
Algehele gradering
Verskriklike vriendelike mense, groot kampterrein en afgesonder.
Cj S - Des 2018
Algehele gradering
Grondpaadjie soontoe effe rof, pragtige staanplek, fantasties!
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom