Rooftop Oasis
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Audley Gardens 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rooftop Oasis is 'n sjiek en moderne woonstel in Morningside, Durban. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Hierdie woonstel spog ook met 'n privaat swembad op die dak.
Die stylvolle woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die ruim hoofsuite het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en lessenaar. Die badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea is op die boonste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met DStv en 'n klomp boeke wat gaste kan lees. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die stad. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis wat skakel met 'n privaat wasgoedkamer is beskikbaar. Daar is 'n swembad en sonstoele op die dak en dit spog met 'n uitsig oor die stad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Audley Gardens 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Morningside Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Audley Gardens 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal