- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off route 62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rooiberg Lodge bied gaste die keuse van luukse kothuise of solderkamers in die hart van die Assegaaibos Natuurreservaat. Gaste kan eet en drink in die huislike restaurant met 'n uitsig oor die watergate, en 'n keuse maak uit die uitstekende versameling van plaaslik-geproduseerde wyne en ports. Geniet die outentieke Afrika-skoonheid met die aangesig van die reekse voëllewe, plantelewe en wild.
Dié verblyf beskik oor 'n Eenslaapkamer-chalet, Tweeslaapkamer-chalet en Solderkamerstyl-kamers wat altesaam slaapplek aan 57 gaste bied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer en selfsorggeriewe.
Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word. WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en swem in. Die water op die plaas word van natuurlike fonteine verkry en is van die hoogste suiwerheid. Die area is geheel en al vry van malaria, bilharzia en geelkoors.
Gaste is welkom om met hul eie vliegtuig in te vlieg. Die landingstrook is beskikbaar vir gaste se gebruik binne die Assegaaibos Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Off route 62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooiberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off route 62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Sien kaart- 72 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang