Klein-Karoo Akkommodasie by Rooiberg Lodge | LekkeSlaap
+37
+37

Rooiberg Lodge

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 91 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap

Beskrywing

Rooiberg Lodge bied jou die keuse van luukse kothuise of solderkamers in die hart ban die Assgaaibos Natuurreservaat.gaste kan eet en drink in ons huislike restaurant met 'n uitsig oor die watergate, en 'n keuse maak uit die uitstekende versameling van plaaslik-geproduseerde wyne en ports. Geniet die outentieke Afrika-skoonheid met die aangesig van die reekse voëllewe, plantelewe en wildslewe.

Dié verblyf het slaapplek vir 38 gaste in 'n 6-slaapkamerhuis, 1-slaapkamer-chalet, 2-slaapkamer-chalet en 'n slaapsaal met slaapplek vir 57 gaste. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en selfsorggeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word. WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Doendinge sluit in voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry en swem. Die water op die plaas word verkry van natuurlike fonteine, en is van die hoogste suiwerheid. Die area is geheel en al vry van malaria, bilharzia en geelkoors.

Jy is welkom om met jou eie vliegtuig in te vlieg. Ons landingstrook is beskikbaar vir gaste se gebruik binne die Assegaaibos Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Rooiberg Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooiberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 91 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ZDdlNDg1LTBhM2MtNGU0MS04OWYwLTZjMTE5MWQ0OWZlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 4.7 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za