Rooidam Farm Accommodation
9 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rooidam Farm, 14 km from Modderriver, 8700, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit is ideaal vir 'n groot groep wat 'n Karoo-ervaring wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n lieflike boma-area met 'n tafel en stoele sowel as 'n vuurmaakplek waar gaste kan braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rooidam Farm, 14 km from Modderriver, 8700, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rooidam Farm, 14 km from Modderriver, 8700, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang