4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rooiheuwel Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n plaas in Wellington in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die kothuis het 'n oopplan-leefarea en is uniek versier, toegerus met 1 dubbelbed, 1 dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n braai- area en geriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is 'n hele paar kelders wat kaas- en wynproe bied en daar is ook staproetes in die natuur, vrugtepluk-geleenthede, restaurante en curio-winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooiheuwel Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang