+19
Selfsorg in Overberg

Rooikop @ Breede River

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Pas asb. die huis op soos jou eie.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
As gaste troeteldiere saambring, maak asb. agter hulle skoon.
Moet asb. nie 'n vuur op die stoep maak nie. Wees versigtig vir oop vure, want die wind trek maklik op in die area.
Die gebruik van die rubberboot is op eie risiko.
Neem asb. kennis dat hierdie verblyf 'n boothuis het, gaste kan die roeiboot van 3,1 m wat in die boothuis gestoor word, gebruik.
Melane, 'n nabygeleë buurvrou, hou die sleutels van die boothuis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Infanta Road, 54.5 km from N2, Breede River, Overberg, 7798, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc55860ac32c38485ef136690f00f75f6c16b5f1bfdbcc91319f43a9b9f02baed1e4ce5aec55cbec2da904787471a7224eef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Infanta Road, 54.5 km from N2 Breede River 7798 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.379535791937 20.718530564926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang