+39
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet

Rooikraal Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jescica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Die kuier by Rooikraal was baie lekker. Ons het alles geniet binne die huis. Eerstens wil ek en my groep vir Corli baie dankie sê vir haar gasvryheid. Sy was baie behulpsaam en vriendelik. Ons naweek by Rooikraal was asemrowend, kon nie vir 'n beter verblyf gevra het nie. Ons sal enige tyd weer vir Rooikraal boek vir 'n week. Die grasperk agter die yard is baie mooi groen, ons het dit geniet om op die gras te lê. Die verblyf is spotless, daar is van alles in die huis. Dit is die moeite werd om daar te bly vir 'n paar dae. Rooikraal sien ons gou weer. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corli / Peet
Rooikraal Gastehuis
Jessica, baie dankie vir jou lieflike terugvoering! Dit was net 'n plesier om julle te kan akkommodeer! Julle is enige tyd welkom terug!

Lorraine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great stay and house has everything you need! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Cosy farmhouse with incredible views. Cosy farmhouse with incredible views! Beds were extremely comfortable, equipped with everything you need in the kitchen and bathrooms. The highlight was a swim in the dam every morning. The host was very helpful and very communicative. I highly recommend staying here; in fact, we'll be back next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce S
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Very nice. Beddegoed van hoogstaande gehalte, kombuis goed toegerus. Was baie koud en huis is koud, maar die kaggel in die TV-kamer was regtig die wenner wat als heerlik warm gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corli / Peet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Sarel Cilliers Street, Rooikraal Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fa3597e5c5fee3b6c24647f4015f8908efeb7ea9cb31085ec849f7055a80d70a0f8b85acf57bb3ba4017971394663b3deb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Sarel Cilliers Street Rooikraal Plaas 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.29074560337 19.343715615158

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang