Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Prince Alfred Hamlet

4 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Prince Alfred Hamlet van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Alfred Hamlet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Prince Alfred Hamlet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Alfred Hamlet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Alfred Hamlet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Alfred Hamlet Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet

De Liefde Cottage is op die plaas De Liefde in Prince Alfred Hamlet, 10 km vanaf Ceres en 2 km vanaf Prince Alfred's Hamlet. Arabiese perde sal gaste by die ingang van die plaas groet. Die kothuis is tussen peer- en...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prince Alfred Hamlet

Rhodene Farm Cottages is net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af en 500 m vanaf 'n teerpad aan die voet van die Skurweberge met 'n uitsig oor die lowerryke Ceresvallei. Daar is 11 luukse selfsorgkothuise. Al d...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet

Mon Desir Gastehuis is in Prince Alfred Hamlet geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dié prentjiemooi dorpie is 'n groot sagtevrugte-produsent en skuil in 'n vallei omring deur pragtige bergreekse en vrugteboord...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Alfred Hamlet

Die Hamlet Country Lodge is 'n gastehuis wat in die Wes-Kaap naby Ceres in Prince Alfred se Hamlet geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby aan verskei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Prince Alfred Hamlet

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Die Kloof is ’n opgeknapte historiese gebou met dik mure, ’n grasdak en tradisionele staldeure en is op Koelfonteinplaas naby Prince Alfred's Hamlet geleë. Dis 'n vrugteplaas wat al verskeie toekennings vir sy ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

Prospect Rondawel & Lapa is in die hartjie van prentjiemooi Ceres in ’n woonbuurt met asemrowende berguitsigte en 'n pragtige tuin geleë. Gaste kan kies tussen 2 selfsorgeenhede: die Prospect Flat met slaapplek...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Ceres, Kaapse Roete 62

32 on Faure is ’n selfsorg-eenheid in Ceres wat slaapplek bied aan 5 gaste. Dit is sentraal geleë in ’n stil deel van die dorp, naby die Netcare Hospitaal en net 1,6 km van die middedorp af. Met die geriewe en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Ceres, Kaapse Roete 62

Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante. Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Wes-Kaap

OakHaven in Ceres bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger, oornaggaste of 'n vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die slaapkamer is in die eienaar se privaat...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ceres, Wes-Kaap

Dennesig is in Ceres en bied gehalte-oornagverblyf wat op die eienaar se perseel is. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige naweek. Dit is naby Ceres Hospitaal en verskeie winkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za