2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Room for Two bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-solderwoonstel op dieselfde perseel as die eienaars. Die woonstel is in die kusdorp Arniston geleë, net 1,5 km van Roman Beach af.
Die solderwoonstel is ideaal vir 'n paartjie wat graag Arniston en die omliggende omgewing wil verken. Die oopplan-woonstel het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n goed toegeruste kombuisie, 'n eetarea en 'n kaggel wat ook as 'n braaiplek dien. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die woonstel het 'n TV met plaaslike SABC-kanale.
Die groot stoep langs die leefarea is die ideale plek vir 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Room for Two het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang