Arniston Akkommodasie by Room for Two | LekkeSlaap
+9
+9

Room for Two

Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Room for Two bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-solderwoonstel op dieselfde perseel as die eienaars. Die perseel is in die kusdorp Arniston geleë, net 1,5 km van Roman Beach af.

Die solderwoonstel is ideaal vir 'n paartjie wat graag Arniston en die omliggende omgewing wil verken. Die oopplan-woonstel beskik oor 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n goed toegeruste kombuisie, 'n eetarea en 'n kaggel wat ook as 'n braaiplek dien. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die woonstel het 'n TV met plaaslike SABC-kanale.

Die groot stoep langs die leefarea is die ideale plek waar gaste 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien, en gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en 'n toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Room for Two sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 5de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX1r24WS33gilLXcZAu9caX0tHyajIcwLWr40iQNE894GtKOh3Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 6 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.66676794741 20.226744033066
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za