Roomy and Central
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Mark Street, Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Roomy and Central is 'n moderne woonstel in die hartjie van die gesogte dorp Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriend- of gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Kombuisarea is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en gratis tee en koffie.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Met gratis veilige parkering, skilderagtige uitsigte, 24-uur-sekuriteit en beurtkragvoorsienings, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Mark Street, Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Mark Street, Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang