+12

9 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Steenbras street 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Roosmaryn is 'n lekker vakansiehuis in Gouritz wat ruim en gerieflike verblyf aan 9 gaste bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende om saam vakansie te hou.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers deel die orige 2 badkamers wat bad- en stortgeriewe het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond, gasstoofplate, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek en lei na die buitesitarea waar gaste die braai en nog sitplek sal aantref. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas by die braai.

Die eiendom het veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en is naby die hoofstrand en die strandmeer.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Steenbras street 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roosmaryn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Steenbras street 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f2aa328ae0708aa4718e363e557abb78fc7221faffe56e0f0995be7612dd154459ec74b13ff9011853108af8c8b79cf47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 Steenbras street 6 Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3499426 21.8782029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang