- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Piet Retief Cresent, Sand Bay, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rosa Villa is 'n bekoorlike selfsorg-studio met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Sandbaai. Die studio bied 'n rustige en gemaklike verblyf en is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat 'n kuswegbreek soek.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die Whale Coast Mall, winkels en restaurante, met maklike toegang tot Sandbaai-strand en Onrus-strand, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n ontspanne kusverblyf. Gratis WiFi word voorsien. Gratis veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir gaste se gerief. Smart TV met Netflix. Kitchenette met al die nodige fasiliteite om 'n maaltyd voor te berei, air fryer, mikrogolf oond, yskas, elekriese ketel, en twee plaat stofie. Op die patio is buitemeubels en ook opvoustoele en 'n tafel. Braai geriewe is ook beskikbaar. 'n Lockbox is aangebring vir gaste wat vroeër wil vertrek of later arriveer. Handdoeke en toiletries word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Past. Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Piet Retief Cresent, Sand Bay, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Rosa Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Piet Retief Cresent, Sand Bay, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang