+52
Gastehuis in Louis Trichardt

Rose & Ivy Guest House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corrie P
1 nag
5.0
Mei 2026

My nuwe standaard verblyf plek in Louis Trichardt. Uitstekende waarde vir geld, goed geleë en vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie, Corrie, vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat Rose & Ivy nou jou "standaard" verblyfplek in Louis Trichardt geword het! Waardeer jou ondersteuning en hoop om jou sommer gou weer te verwelkom vir nog 'n rustige en gemaklike kuier. Beste wense, Gerrit & Yolandi

Stephen W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

One of the best B&Bs. Rose & Ivy Guest House is truly one of the best B&Bs I’ve stayed in. The attention to detail is exceptional, matched by genuinely excellent service that makes you feel safe and well cared for. Set in a lush garden, the unit is quiet, private, and wonderfully tranquil. It’s also well equipped, whether you’re after a great night’s sleep or planning a longer stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Thank you so much for this beautiful review. Reading words like these truly means the world to us. We put a lot of heart into creating a peaceful, comfortable and caring experience for our guests, so knowing that you felt safe, relaxed and well looked after is incredibly special. It was an absolute pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon! Best wishes

Salome R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was die heerlikste, mooiste plek! Ons het so bederf gevoel! Nog mooier as die foto's! Vriendelike gasvryheid uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie, liewe Salome, dat jy die tyd gevat het om vir ons die pragtige resensie te skryf. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Beste wense vir jou en jou pragtige gesin. Yolandi & Gerrit & Rose en Ivy personeel.

Corli H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfekte plek om te bly. Het heerlik gebly. Alles is eksie perfek en die Yolandi doen soveel moeite om jou welkom en gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie!

Annelie C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ons het 'n lieflike ervaring by die gastehuis gehad. Hoogs aanbeveel. Keurig, mooi en silwerskoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie!

Jacques V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig, baie mooi en skoon. Baie lekker, beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie

Neels G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie netjies. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en ek kan dit vir seker aanbeveel om hier te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie Neels

Junica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die hele atmosfeer is verwelkomend! Sal definitief weer gaan! Die plekkie is verskriklik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie

Lize E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lieflik lekker gebly! Yolandi van Rose & Ivy gaan nie net 'n ekstra myl nie, sy doen sommer ses! Alles was met liefde en 'n uitstekende oog gedoen. Ek kan Rose & Ivy Guest House hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Dankie Lize-mari! Hoop om jou sommer gou weer hier te sien. Was 'n voorreg om jou te ontmoet, Alle blessings, Yolandi.

Annette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Wat 'n ongelooflike plek om te bly. Yolandi is 'n juweel en met die intrekslag het ons tuis en gemaklik gevoel. Die cottages is stunningly mooi en skoon en ek het lanklaas so lekker gebly. Mens voel soos royalty by Rose & Vine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
My liewe Annette, Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was so lekker om 'n stukkie van julle te kon leer ken, ek hoop regtig dit was nie die laatste sien nie. Beste wense Yolandi x

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb931d49d26777884994e274560375babdef2c8a02428663df12586bce5e0ec6ca939b0f757833b9a587ec9ff8847dfe588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Ledig Road Rondebosch 0920 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.07942 29.898412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang