LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rose & Ivy Guest House | LekkeSlaap
+72

Rose & Ivy Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rose & Ivy Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thuanitha P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Absoluut lieflik.

Ons het al in honderde plekke gebly die meeste daarvan was mooi gemeubileerd, skoon met gehaltelinne en beddens, hierdie eenheid het dit alles met pragtige tuine, rustige area en verdien 5 sterre, maar dis hier waar ek wens ek kon meer as 5 toeken vir vriendelike ontvangs en spesiale aandag. Daar was middagete gereed in die yskas, verskeidenheid bier en koeldrank, ontbytkosse, snoepgoed, sjokolade en absoluut alles en nog wat! Die eenheid is 'n entjie uit die dorp so dis waarlik 'n bederf dat 'n selfsorgeenheid reeds voorraad het. Ek was ook beïndruk met die hoeveelheid en kwaliteit van die breekgoed. Knap gedaan, Yolandi.

Rose & Ivy Guest House's terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige woorde liewe Thuanitha en Gesin !
Ek is so bly jul het dit so geniet, altyd lekker vir my om my Gaste te bederf, en 'n "home away from home" te maak.
Hoop om jul gou weer te sien!.,

Seënwense

Yolandi en die Rose & Ivy span

Rose & Ivy Guest House
Chrissie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Besigheidsreis

Awesome!

Stunning gasvrou! Binne en buite! Lekker ruim oopplan-plek. Skoon en netjies! Stil en privaat. Die grootste bonus was 'n bath sheet! Daar is altyd sulke klein simpel handdoeke in gastehuise. Ons sukkel altyd om ordentlike verblyf te kry in die area. Dis gewoonlik baie basies. Hierdie is luuks en meer as genoeg waarde vir geld. Ons bly vir seker weer by Rose & Ivy!

Rose & Ivy Guest House's terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi woorde julle. Waardeer dit baie.

Hoop ons sien julle gou weer.
Baie Groete
Yolandi
Rose & Ivy span.

Rose & Ivy Guest House
Elize B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fuim, skoon, netjiese uitleg en vriendelike ontvangs.

'n Baie ruim en netjiese plek, lekker stoep en buite-area. Gaan definitief weer terug. Vriendelike ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.

Rose & Ivy Guest House's terugvoer

Baie dankie, Elize. Dis so lekker om te hoor!

Sien julle gou weer.

Groete
Die Rose & Ivy-span

Rose & Ivy Guest House
Paul S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

'n Wonderlike verblyf, goeie gasvryheid.

'n Fantastiese gastehuis met pragtige tuine.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A wonderful stay great hospitality.

A fabulous guesthouse with beautiful gardens.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rose & Ivy Guest House's terugvoer

Afternoon Paul,

Just read the review. Many thanks, hope to see you again!

Warm Regards,

Yolandi :)

Rose & Ivy Guest House
Valerie R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie R
Enkelreisiger

My verblyf by Rose & Ivy was absoluut wonderlik en is vir seker my eerste keuse in die toekoms en sal dit vir seker aanbeveel!

Ek het lanklaas soveel gasvryheid beleef! Dit was 'n absolute plesier om by Rose & Ivy oor te bly! Dit is smaakvol, skoon en netjies met die lieflikste uitsig! Ek beveel Rose & Ivy vir seker aan! Baie dankie Yolande vir die moeite en vriendelikheid! Tot 'n volgender keer (vir seker gou)!

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvFK2ShLEPTJPYVC4uJbUYpPJPZwCPwTvxDDAHjlsqTmL6EPX0O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Ledig Road Rondebosch 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.07942 29.898412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!