+52
Gastehuis in Louis Trichardt

Rose & Ivy Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Rose & Ivy Guest House is naby Louis Trichardt en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende, individue is ook welkom. Die verblyf is luuks, privaat en veilig met oorgenoeg parkeerplek vir karavane en sleepwaens. Die aparte eenhede is in die Bosveld, sonder stamperige grondpaaie, geleë.

Elke kothuis het 2 slaapkamers met lugversorging en slaapplek vir 4 tot 5 gaste. Die Rose-kothuis het 2 en suite-badkamers en die Ivy-kothuis deel 1 badkamer. Die Rose-kothuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die Ivy-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n dubbel- en enkelbed in die tweede slaapkamer. Die Lavender-kothuis is oopplan en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en wasbak, en die toilet is apart.

Gratis WiFi word voorsien.

Voorbereide maaltye is nie beskikbaar nie, maar die yskas en spens kan gevul word teen 'n ekstra koste.

Veilige en gratis parkeerplek word op die perseel voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corrie P
5.0
My nuwe standaard verblyf plek in Louis Trichardt. Uitstekende waarde vir geld, goed geleë en vriendelike en behulpsame gashere.
Mei 2026
Stephen W
Besigheidsreis
5.0
One of the best B&Bs. Rose & Ivy Guest House is truly one of the best B&Bs I’ve stayed in. The attention to detail is exceptional, matc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Salome R
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die heerlikste, mooiste plek! Ons het so bederf gevoel! Nog mooier as die foto's! Vriendelike gasvryheid uit die boonste rakke!
Jul 2025
Corli H
Besigheidsreis
5.0
Perfekte plek om te bly. Het heerlik gebly. Alles is eksie perfek en die Yolandi doen soveel moeite om jou welkom en gemaklik te laat voel.
Mrt 2025
Annelie C
Saam met vriende
4.8
Ons het 'n lieflike ervaring by die gastehuis gehad. Hoogs aanbeveel. Keurig, mooi en silwerskoon. Baie dankie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Rose & Ivy Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb931d49d26777884994e274560375babdef2c8a02428663df12586bce5e0ec6ca939b0f757833b9a587ec9ff8847dfe588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Ledig Road Rondebosch 0920 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.07942 29.898412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang