+18

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 425 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Ria R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflike oornag verblyf op pad tussen Gauteng en die Kaap. Ideale oornag verblyf. Skoon, netjies en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Gerieflik vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great overnight stopover. Well equipped and furnished cottage. Comfortable and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Net baie lekker. Die mense was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Nice. Baie lekker vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ona het oornag van die Kaap af. Ek, my man en ons dogtertjie. Dis 'n baie mooi plekkie. Die kamer en badkamer was baie spasieus en baie netjies. Die eienaars was baie vriendelik. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag
4.8
Mrt 2026

Ek het net oorgeslaap, maar dit was heel aangenaam. Daar is baie sien/doen dinge in die omgewing. Beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Goeie aand rus met lekker aircon. Baie lekker gebly. Mooi netjies en was gegradeer agv dit nie besige tye is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Goeie tyd. Goeie waarde vir geld. Was 'n lieflike tyd gewees in 'n pragtige plekkie. Aircon is lieflik met die 34 grade weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Most enjoyable. Very pleasant. Swimming pool was a big plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1001

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Hammerkop Street, Gariep Dam Village, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzu4qqyL550D7LFUGmtZbsFBM9nRr9A16eRyphGBrwfrZbWSQpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 425 5 1 5 14 Hammerkop Street Gariep Dam Village 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594535184566 25.493444006932
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang