Beskrywing
Hierdie semi-oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n etenstafel met sitplek toegerus. Daar is ook 'n werkspasie met 'n lessenaar en 'n stoel. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix, Disney+ en DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n privaat stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Let dat daar 2 honde op die perseel is en dat julle hulle van tyd tot tyd sal sien of hoor.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie semi-oopplan-kothuis is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV met Netflix, Disney+ en DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Daar is ook 'n werkspasie met 'n lessenaar en stoel. Die sitarea 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Let dat daar 2 honde op die perseel is en dat julle hulle van tyd tot tyd sal sien of hoor.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Maitland Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang