Roses and Pebbles B & B Guest House
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
Vanaf
R800R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp.
Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied. Die kamers het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en het 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis spog met 'n plonspoel, braaigeriewe met versoek en veilige onderdakparkeerplek. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels en is 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.
Roses and Pebbles B&B Guest House organiseer ook ooievaarstees, verjaardagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melynda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes