Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31

5 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Strandloper Street, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Roseveldt is 'n bekoorlike selfsorgkothuis naby die strand in Paternoster en is ideaal vir 'n groep vriende of gesin wat 'n bietjie wil wegbreek.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea bestaan uit die kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n kaggel, dagbed en glasdeure wat na 'n stoep met braaigeriewe en 'n see-uitsig lei.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Aktiwiteite en besienswaardighede in Paternoster sluit koffiewinkels, pizza- en wafel-eetplekke, museums, voetslaanroetes, kajak-geleenthede, kreefvang, pottebakkery, kunsgalerye, perdry en met 'n strandkarretjie op die strand ry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 1201

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 14 Strandloper Street, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roseveldt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 178
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 178
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 178
per nag (plek vir 5)
Bespreek

14 Strandloper Street, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea085b384b62066c0b4a05a0048a5ab66c0ef97cacbd360774b9051a6be390cdfb90107daea63c82566c7eccccdc1a260018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 178 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 14 Strandloper Street Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808668407355 17.891720918984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang