- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rouana Guest Farm bied verblyf op 'n klein wynplaas 7 km vanaf Stellenbosch en 43 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit is die ideale basis om die Kaapse Wynlande te verken.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin of op die berge.
Die selfsorgkamer het 'n kombuisie. 'n Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en die plaas bied 'n braai-area, swembad, kinderspeelarea, konferensiegeriewe en gratis parkeerplel. Daar is ook wasgoeddienste.
Gaste kan in die pragtige tuine ontspan, of afkoel in die swembad. Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe, gholf, stap en goeie restaurante in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Gaste dink Rouana Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang