Royal Pearl

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Alida-mari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Aangenaam. Lekker hier gebly! Gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Alida-mari! Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer, en ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en alles gerieflik gevind het. Dankie dat julle so mooi na die plek gekyk het — julle is altyd welkom om weer te kom kuier!

Klana Coetzee C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Slaap en badkamer klein maar voldoende vir 2 aande. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel. Ons het geen Kyk Net kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Klana! Baie dankie vir julle mooi terugvoer — ek is so bly om te hoor julle het lekker gebly en dat alles voldoende was vir julle twee-aand verblyf. Ek waardeer dit opreg dat julle dit aanbeveel! Net ’n vinnige nota: Geen van my woonstelle het DStv nie — slegs Netflix, soos aangedui op die lysing. Maar ek verstaan heeltemal dat dit dalk iets is wat julle gemis het, en ek waardeer dat julle dit laat weet. Julle is enige tyd weer welkom!

Trezay K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker en gerieflik. Netjiese verblyf, alles baie gerieflik en beslis 'n wenner vir 'n goeie nagrus en asemrowende uitsig om mee wakker te skrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Trezay! Ek is so bly om te hoor julle het die verblyf as netjies, gerieflik en rustig ervaar. Wat ’n mooi kompliment dat julle dit as ’n “wenner” vir ’n goeie nagrus beskou — dit beteken regtig baie vir ons! En ja, daardie uitsig is iets besonders om mee wakker te word. Dankie dat julle dit met ander deel. Julle is enige tyd weer welkom om te kom ontspan.

Busisiwe N
1 nag
5.0
Sep 2024

Friendly environment and quiet place. Fantastic. Amazed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Thank you so much, Busisiwe! I’m delighted to hear that you found the environment friendly, the area peaceful, and your stay fantastic. It truly means a lot to us that you were amazed — we always aim to give our guests a great experience. You and your group are welcome back anytime. I would love to host you again!

Chanel S
1 nag
5.0
Mei 2024

Only stayed one night, but unit was great for an in transit stay. Lovely unit - beautifully appointed in a central location. Unit has everything you may need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Thank you so much, Chanel! I’m really happy to hear that you loved the unit and found it beautifully appointed and well-equipped. Even for just one night, it’s wonderful to know it gave you everything you needed for a comfortable in-transit stay. You’re always welcome back whenever you’re in Paarl again — even if it’s just for a quick stopover!

Elsa J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Aangenaam verras en baie tevrede met akkommodasie. Ons keuse van verblyf het nie teleurgestel nie. Dis 'n aangename ervaring as die fasiliteite modern, skoon en super netjies is. Royal Pearl het aan alle kriteria voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Elsa! Wat ’n heerlike terugvoer — ek is so bly om te hoor dat Royal Pearl aan al julle verwagtinge voldoen het. Dit maak my regtig trots dat julle die verblyf as modern, skoon en super netjies ervaar het. Dis presies die ervaring wat ek vir elke gas wil skep. Dankie dat julle Royal Pearl gekies het. Julle is enige tyd weer welkom — ek sal julle graag weer wil ontvang!

Johan P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties en 'n plesier om daar te bly. Die verblyf was fantasties. Alles was netjies en skoon, sal beslis weer by Royal Pearl boek indien ons weer Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Ek is ongelooflik bly om te hoor dat julle verblyf so fantasties was en dat alles netjies en skoon was. Dit beteken regtig baie vir my! Dit maak my dag om te weet julle sal weer by Royal Pearl bespreek wanneer julle weer Kaap toe kom — julle is altyd meer as welkom.

Belinda V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Clean and enjoyable. Baie lekker gebly. Attention to small detail appreciated, including aircon and Netflix.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Pearl
Thank you so much, Belinda! I’m delighted to hear that you enjoyed your stay and found everything clean, comfortable, and thoughtfully prepared. I really appreciate your kind words about the small details — the aircon and Netflix are definitely guest favourites, and I’m glad they added to your experience! You and your group are welcome back anytime. It was a pleasure hosting you.

Kobus U
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2024

Perfekte, waarde vir geld blyplek. Dit is lekker sentraal geleë naby winkels en restaurante. 'n Gerieflike oorslaapplek met alles wat jy verwag in 'n blyplek. Royal Pearl is beter toegerus as die gewone woonstel, met kwaliteit toebehore. Ons het veilig gevoel en baie lekker geslaap. Sal dit aanbeveel vir reisigers wat in die Paarl wil oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Kobus! Ons waardeer julle terugvoer baie. Ek is so bly om te hoor dat julle die verblyf as gerieflik, goed toegerus en waarde vir geld ervaar het — dit beteken baie vir ons! Dit is altyd ons doel dat gaste veilig voel en lekker slaap, so dit maak my hart warm om te hoor dat julle presies dit kon geniet. Dankie dat julle Royal Pearl aanbeveel het aan ander reisigers — dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom in Pearl!

Willem S
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Paarl Gimnasium het gewen en lekker geslaap. Baie lekker dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liezl
Royal Pearl
Baie dankie, Willem! Ek is so bly om te hoor julle het lekker gebly — en wat ’n bonus dat Paarl Gimnasium gewen het! Dit klink na ’n fantastiese naweek vir almal. Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom om te kom oornag wanneer julle weer in die Paarl is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Main Rd, Paarl, 7464, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36668c1b28ab747a2b423643fdf0ad09215b8a09f2cf208482141675d7e1b0ace58060425599c28dda2e2c808af9db4423e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 156 Main Rd Paarl 7464 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.743875681005 18.961840834849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang