2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rubert se Boothuis is 'n knus eenheid (Klein Huis) met 'n gedeeltelike see-uitsig en is geleë op die eienaar se eiendom in Brenton-on-Sea, Knysna en is binne loopafstand van die strand.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV is ook in die eenheid beskikbaar.
Brenton-on-Sea is 'n nedersetting en kusdorp 15 km wes van Knysna, en dit is die ideale verblyf vir 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.
Troeteldiere is meer as welkom om saam met julle in die eenheid oor te bly! Neem asseblief net kennis dat die eenheid knus is (’n Tiny House), met geen oop area waar hulle kan rondloop nie, en dat dit nie omhein is nie. Julle sal dus net ’n ogie oor hulle moet hou wanneer hulle buite is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Rubert's Boathouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang