Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubert's Boathouse

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rubert's Boathouse is 'n knus eenheid met 'n gedeeltelike see-uitsig op die eienaar se erf in Brenton-on-Sea in Knysna. Dié eenheid is stapafstand vanaf die strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube is ook beskikbaar in die eenheid.

Brenton-on-Sea is 'n nedersetting en kusdorpie 15 km wes van Knysna en is die ideale verblyf vir 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Rubert's Boathouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Rubert's Boathouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 1

Ligging

  • Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rubert's Boathouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemone-laan 78, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb096a56e312519763f4db9b9ebcfb9bae648c2343d9be9e4f106d977c82777a4318c22beae2b7edf35817c8561e5faf0dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 78 Anemone Avenue Brenton On Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071225421275 23.020650108884
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem