2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rubert's Boathouse is 'n knus eenheid (Tiny House) met 'n gedeeltelike see-uitsig en is op die eienaar se eiendom in Brenton-on-Sea, Knysna geleë en is stapafstand vanaf die strand.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV is ook in die eenheid beskikbaar.
Brenton-on-Sea is 'n nedersetting en kusdorpie 15 km wes van Knysna geleë en dit is die ideale verblyf vir 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Rubert's Boathouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Anemone Avenue, Brenton On Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang