+16
Selfsorg in Theescombe

Rubiaceae Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rubiaceae Cottage is 'n bekoorlike, privaat selfsorgkothuis op die eienaar se klein kleinhoewe in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis het 'n rustige plaas-atmosfeer en is naby die middestad en 'n rits besienswaardighede geleë.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders en beskik oor 'n privaat ingang, 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die leefarea langsaan het 'n TV en 'n slaapbank vir 2 kinders. Dit lei na 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrizanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rubiaceae Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang