LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rubiaceae Cottage | LekkeSlaap
+15

Rubiaceae Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rubiaceae Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celeste V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Pragtige plek! En lieflike diens. Die perde wat kom inloer is ’n groot bonus! Wortels word selfs voorsien.

Amelia S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en luukse verblyf!

Die huisie is pragtig, netjies, skoon en voldoen aan soveel meer as wat mens nodig het! Daar is soveel aandag aan detail gegee asook 'n baie oulike verwelkomingsgeskenk. Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis terug wees. Ons was regtig aangenaam verras.

Heinrich C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C
Enkelreisiger

Vinnige naweekbesoek aan PE

Baie, baie cool huisie! Alles werk. Netjies. Skoon. Privaat.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!