Rudy's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gert V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Bakgat! Baie lekker gebly, kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clean. Friendly. Peaceful. The owners were very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, netjies en bekostigbaar. Baie vriendelik ontvang en afgesien. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Chereen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Elodi J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Wat 'n lekker plek. Sal dit enige tyd aanbeveel. Kindervriendelik en baie lekker ontspanningsarea!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te ontmoet, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Cornel (andrea) H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gasvry en baie rustig! Dit was voorwaar heerlik en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te ontmoet, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Santie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties, rustig, lekker. Beste plek. Sal weer daar gaan bly. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is skoon en netjies. Hulle het ons so gemaklik laat voel. Nie eens te praat van daardie fantastiese ontbyt nie. Dit was uit die boeke gewees. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly wanneer ons in daardie rigting gaan. Baie dankie. Julle word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te ontmoet, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Andrea C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie aangenaam. Uit hul pad gegaan om ons en ons gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, dit was lekker om jul te leer ken en ontmoet. Hoop ons sien gou weer.

Dries M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, sal hulle weer besoek. Jy voel of jy by die huis weg van die huis is. Jou belange word op die hart gedra en geen moeite ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Dankie Dries vir die goeie review, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien gou weer.

Regina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige mooi omgewing. So lekker gebly. Rudy is die aangenaamste mens, die plek is ongelooflik goed ingerig, iets van alles en baie smaakvol en netjies. Lekkerste ontbyt gekry. Ons sal definitief weer daar gaan oornag. Ons kan hierdie gastehuis regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
Rudy's
Baie dankie, ons waardeer opreg. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang, en sien uit na volgende besoek. Groete tuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Pretorius Street, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70ebe065c791a2d81f19d2c46be88914b7664e8cf87b88ac025a81ff578fded4c902e8e25b76da679badc8f556b41ba7439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang