by Rudy's | LekkeSlaap
+63

Rudy's

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R449 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rudy's is 'n selfsorggastehuis in Meyerton, 50 km vanaf Johannesburg. Rudy's bied 'n verskeidenheid dienste, geriewe en warm gasvryheid.

Gerieflike verblyf word in 2 eenslaapkamerkothuise en 3 gastekamers aangebied. Elke kamer en kothuis is smaakvol versier. Elke kothuis het sy eie badkamer, yskas-vrieskas, kombuisie, opwasarea, gasstoof, sitarea, 'n TV met Netflix en lugversorging. Gaste in die kothuise het toegang tot 'n gemeenskaplike braai- en kuierarea.

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie,
tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër, 'n TV met Netflix en WiFi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Rudy's bied 'n swembad, braaigeriewe, 'n kuierarea langs die swembad, 'n fliekkamer en 'n gimnasium met lugversorging. 'n Pendeldiens vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe of Lanseria Internasionale Lughawe kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word. Maaltye kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Rudy's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink Rudy's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Meyerton Gauteng
Vanaf R690
R690 R449
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R449
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 28, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d015afa912755d052df857ffedaa9764dbe5433447a2a1c1f580000fc7f72ebb3359c18171f5f2415751d7b2f63edd15db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690, nou Vanaf R449  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 28 Pretorius Street Meyerton 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.569984192563 28.021362053373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem