- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 606 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Rueby's Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Dullstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n naweekwegbreek ver van die gedruis van die stad.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorgwoonstelle wat onderskeidelik slaapplek bied aan 2 of 4 gaste. Die woonstel met slaapplek vir 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die ander woonstel het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die kleiner slaaparea. Die woonstel het 'n privaat en suite-badkamer met of 'n stort of 'n stort en 'n bad. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Elke woonstel het ook 'n leefarea en kombuis wat met 'n induksiekookplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Een van die woonstelle het ingeboude braaigeriewe en die ander het 'n lugbraaier. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n geslote hek
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 606 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Rueby's Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
606 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang