Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
- Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie. Daar is 'n toegewyde rookarea buite die eenheid. Indien gaste betrap word dat hulle rook in die eenheid, sal 'n skoonmaakboete van R3000 uitgereik word.
- Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Alle gaste moet asb. seker maak dat alle deure en hekke saans gesluit is.
- Ekstra gaste moet vooraf met die gasheer gereël word. Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar per nag vir 'n ekstra persoon.
- Neem asb. kennis dat daar 'n addisionele fooi per troeteldier betaalbaar is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
606 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang