Rugged Rocks - High Five
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 117 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Rugged Rocks - High Five bied verblyf in 5 verhewe, semi-losstaande eenhede in Port Alfred in die hartjie van die Sonskynkus. Die verblyf is tussen melkhoutbome en inheemse plantegroei versteek op 'n perseel van 4 hektaar groot met 'n privaat strand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende vakansie naby die see.
Elke eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer in elke eenheid is bo en het 'n dek met 'n uitsig oor die see. Die eenhede het ook elkeen 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV sowel as 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Gaste in al die eenhede deel braaigeriewe.
Aktiwiteite sluit visvang, swem in rotspoele en die gemeenskaplike swembad en gholf by die Port Alfred Gholfbaan in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Rugged Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap