6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Van Riebeeck street, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rukada's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Montagu. Dit is ideaal vir 'n gesin.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube, Showmax, Dstv, Netflix en alles gratis, asook WiFi. Daar is 'n etenstafel vir 8 in die sitarea.
Buite is daar 'n groot onderdakstoep met sitplek, 'n braai-area en 'n berg-uitsig.
Hout word gratis verskaf en vanaf Maart 2026 sal daar 'n Warmbad of "Hot tub" geinstalleer wees om die winterkoue weg te hou.
Veilige parkeerplek is beskikbaar met dubbel motorhuis asook plaveisel parkeerding vir twee voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Van Riebeeck street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Rukada's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Van Riebeeck street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang