+95

Rustic Acres By the Sea Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rustic Acres By the Sea Guest Lodge is 'n nuut opgeknapte onderneming in Longacres Country Estate in Langebaan. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende vakansie weg van die lawaaierige stad soek.

Die lodge bied 5 selfsorg-eenhede, van 2 tot 10 slaapplekke. Elke eenheid het sy eie privaat braaigeriewe, terwyl gaste ook toegang het tot die gemeenskaplike swembad en lapa, waar u addisionele toegeruste braaiers vir u gerief kan vind.

Gerieflik geleë 1.5 km vanaf ons 2 susterwinkelsentrums en ongeveer 3 km vanaf die naaste strand, Mykonos-pretpark en plaaslike eetplekke. Gaste kan ook 'n ontspannende staptog langs die bekende Longacres-blomroete geniet, wat net 'n paar meter van die eiendom af begin.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 37 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rustic Acres By the Sea Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e940d9f5a746ff88ae837909d047d2f1f2960dd3eb264d34312f90d9ab7f9adf23e2253a204bf6195859c70862ee88c3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 37 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049012611325 18.060517179397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang