+15
Lodge in Thabazimbi

Rustic Stone Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marion W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

The setting is peaceful and beautiful, perfect for relaxing and enjoying nature. We had a wonderful stay at Rustic Stone Lodge. From the moment we arrived, we were made to feel very welcome and at home. The lodge is beautifully located close to the Marakele National Park in a peaceful setting, surrounded by nature and stunning mountain views, which makes it the perfect place to relax and unwind. Our room was spotless and very comfortable, the air-conditioning kept the room cool and pleasant. Everything was well maintained and secure, and the atmosphere throughout the property was calm and relaxing. Our host was incredibly friendly and helpful, going out of her way to ensure we had everything we needed. We would definitely recommend Rustic Stone Lodge to anyone looking for a clean, comfortable, and peaceful place to stay near Thabazimbi, and we would happily return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Rustic Stone Lodge
Marion, this is heartwarming to receive such a great review. Thank you so much. You were the perfect guests and it was a pleasure to have you with us. See you again. Kind regards Linda

Emile C
1 nag
5.0
Nov 2025

Gemaklike verblyf. Gemaklike verblyf. Warm stort, sterk WiFi, sagte bed, lekker lugverkoeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lieflik. Baie netjiese oornagplek. Die stort is lieflik. Ek is baie bly ons het daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie rustige atmosfeer. Gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon. Hout aan gebied om lekker te braai, ons sal definitief weer hier kom stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selestie M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

It is a definite, go there again stay. Fantastic, clean rooms, clean linen with braai facility and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Baie rustig. Baie gemaklike en groot kamers. Linda het uit haar pad gegaan om dinge so gemaklik as moontlik te maak. Om buite die dorp en in die natuur te bly is net wat 'n mens nodig het op 'n lang besigheidsreis. Enigste verandering wat ek dalk sal aanbeveel, is om 'n waaier ook in die kamers te hê, want op 'n warm dag vat die lugversorging 'n tydjie om die kamer gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Heerlike verblyf. Al die noodsaaklike geriewe is daar. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer daar vertoef en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pleasant. We stayed for 1 night. It was very pleasant and sufficient for what we were looking for. Linda was very helpful. The unit was clean, and we had a comfortable rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlik, netjies, ontspannend. Ons span het baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons sal vir seker weer hier tuisgaan met ons volgende werk-reis na Thaba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Was baie gerieflik. Was mooi, skoon en so gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Rustic Stone Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir die review. Ek waardeer dit opreg. Groete Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b145ad6447650c6184167fe84fa400520fe959639a80644e9e3438701008f461d88ab3da3cd65a50b191fa7b07ce216c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 226 Warmbadweg 0183 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.561886606804 27.423979394028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang