+58
Selfsorg in Fouriesburg

Rustica Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Dawie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ernie is 'n baie goeie gasheer! Baie lekker en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ernie
Rustica Accommodation
Dankie, hoop om jou binnekort te sien, met nog 'n byeenkoms. Mooi groete.

Rika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Baie ontspanne. Rustig geslaap. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Rustig, stil en gemaklik. Die foto's op die webtuiste is presies hoe die veblyf lyk, alhoewel nie modern nie is dit netjies, skoon en gemaklik - dit was verfrissend. Ernie het ons in persoon verwelkom en regtig uit sy pad gegaan om ons so gemalik en rustig as moontlik te maak. Ons het heerlik gerus en die "apartment" waarin ons gebly het is toegerus met als wat mens kan benodig en het lekker baie spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quince M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Lekker. Our stay was nice; wish we had stayed more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2025

Rustig. Baie lekker en rustig gebly. Huiseienaar baie vriendelik en behulpsaam. Let wel, B&B by foto van eenheid beteken slaapkamer met badkamer en nie bed en breakfast soos ons gedink het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Errin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die plekkie het alles gehad wat ons benodig het teen 'n billike prys! Ja, dit was rustig en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

2 aande oornag voor en na Afriski. Baie lekker gebly, netjiese verblyf en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Wonderful and I will be back. It suited my needs quite well with a great host who was always willing to help and give suggestions of what to see and do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
4.6
Des 2024

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing. Die naam "Rustica" is 'n akkurate beskrywing van die akkommodasie - 'n ware "rustic" ervaring. Die gasheer is welbekend met die omgewing en toeriste-aantrekkings en huiwer nie om sy kennis en ervaring te deel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beanri K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Ontspannend. Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ernie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Noorder Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d3c048480e78afd7adec8bbd20166da7106145c12652e4e59455f5b16498e7172d3b0108210d81170ede3624b2f0249182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 5 Noorder Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620197 28.211019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang