Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustica Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ernie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Rustica Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Okkie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ni selfte as op fotos ni en ook nie nice nie.

Ni soos op die fotos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, and excellent place to stay.

We had peace, joy, goodness, happiness, and great love during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Thankyou,hope to see you soon ,kind regards ,Ernie,,

Rustica Accommodation
Patrick O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O
Saam met vriende

Lovely rustic and clean accommodation with all necessary amenities.

Quiet and serene, secure and wonderful interaction with the host, Ernie. The Rustica Accommodation is perfect for a family group/friends group of 10. Comfortable accommodation, lovely braai areas and a secure setting. Ernie is a knowledgeable and most friendly host who went out of his way to make our stay as relaxing as possible. We will certainly be back to enjoy this accommodation and the hospitality. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Absolutely 100% amazing.

There was a cot and single bed placed in our little apartment to accommodate my children. 100% awesome. We had a lovely garden area to braai in and laze around. There are no loud noises happening, making it easy to switch off. The location is quiet and safe. The oom who owns the place is just so nice and more than willing to help with anything. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

I was grateful to make your stay rewarding, thank-you for visiting Rustica.

Rustica Accommodation
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Very delightful.

Accommodation warm and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid R
Saam met vriende

Baie netjies en bekostigbaar.

Het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die plekkie lyk beter op die foto's as in werklikheid, dit kort bietjie aandag, ons verstaan dis 'n klein dorpie en dis maar plaas, maar dit is nie almal se smaak nie. Dit is skoon gewees en dit het vir ons gewerk om naby die grens van Lesotho te kon bly. Die kamer is bietjie te vol goetertjies. Die toilet kort aandag, ek dink net die kamer waar ons gebly het kort bietjie aandag. Verder was die diens goed en die eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozette R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozette R
Gesin met klein kinders

Lieflike, stil en maklik geleë slaapplek.

Met aankoms was ons met ope arms ontvang. Oom Ernie is voorwaar iemand wat ons wel baie meer geleer het oor die area en geskiedenis. Ons het sy geselsies geniet. Baie betrokke en maak seker mens rus lekker en is nie kort aan iets nie. Ons gaan beslis weer terug vir 'n lekker rus by Oom Ernie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie en n geseede pad voorentoe vir julle.

Rustica Accommodation
Mariche S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariche S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit is 'n rustige plaas-avontuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E
Saam met vriende

Rustig, vredevol en behulpsaam.

Rustica is 'n ideale plekkie om te oornag wanneer jy rus en vrede nodig het. Dit is loopafstand van 'n restaurantjie, kerk en naby aan Clarens en die Lesotho grens. Die Rose Cottage is baie privaat met braai-area, badkamertjie en is goed toegerus met handdoeke en die nodige eetgerei, ketel, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook warm komberse en 'n klein verwarmer wat heerlik is in die winter. Die gasheer is baie behulpsaam en laat mens sommer gou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie dat ek julle kon ontvang glo ons sien julle binne kort met jul vriende.

Rustica Accommodation
Alana J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana J

Knus, toegerus en voel tuis.

Aangename slaapplek, vriendelike eienaar. Sal beslis dit voorstel vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle kuier en hoop om julle binnekort te ontvang.

Rustica Accommodation
Flippie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flippie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly reception and adequete room.

Thank you for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie "rustic", maar die gasheer maak op daarvoor.

Die akkommodasie was nie wat ons ons verwag het nie, 'n "klein" zozo hut met gemeenskaplike badkamer geriewe. Gelukkig was dit nie volbespreek nie en ons het die gemeenskaplke area vir ons self gehad. Nietemin, die gasheer het ons baie welkom laat voel en ons het ons twee dae verblyf daar terdeë geniet. Ons sal verseker weer soontoe gaan wanneer ons in daardie area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vianne K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al die nodige vereistes voldoen.

Eienaar is vriendelik en die atmosfeer is gerustellend. Baie lekker plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet with friendly hosts.

Ernie was a gracious host - the tranquil farm-style surroundings were good for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Thank you, we hope to see you all on the next visit. Blessings to you.

Rustica Accommodation
Richard M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy going and comfortable. Perfect base station to explore the area.

The host is very friendly and helpful. His accommodation is clean and we had a very relaxing stay. I will recommend anyone to stay here if you want to explore the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste verblyf in gemoedelike atmosfeer.

Die gasheer het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melloney V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melloney V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, rustige oornag-akkommodasie met vriendelike gasvryheid.

Oom Ernie was great. Baie vriendelik en die plekkie is rustic maar lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gepas vir een aand se oorbly.

Ons het een aand oorgebly vir 'n troue net buite Fouriesburg. Mooi ligging, rustig alhoewel daar nie veel is om op Fouriesburg self te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is ongelooflik mooi en baie netjies. Die kamers is baie mooi en ons was so beïndruk met elke kamer se tema. Daar is elektriese komberse, ‘n waaier, ‘n verwarmer, handdoeke, ekstra komberse en ‘n haardroër, TV en braai area. Oom Ernie is ongelooflik vriendelik en kan mens baie vertel oor Fouriesburg en watter plekke om te besoek. Hy doen baie moeite en sorg dat jy alles het wat jy nodig het. Dit was so lekker om die oggend op te staan en die hasies te sien rond hardloop, die berge reg om jou en natuurlik die stilte. Ons het baie tuis gevoel en ons naweek baie geniet! Ons beveel definitief Rustica aan as jy wil wegbreek na ‘n stil, rustige en gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bes L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bes L
Saam met vriende

Lekker

Goeie gasheer en ligging

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, maar die view is minder sigbaar as verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Olivia V
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Rustica word wel deur die eienaar as voldoende beskou, maar ons is jammer, in alle opsigte voldoen die geriewe nie aan beskaafde mense se gewoontes nie. Die plek doen afbreuk aan die webtuiste se standaarde. Ons of vriende sal liewers elders 'n heenkome vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Atmosfeer is rustig en mens voel veilig en gerus oor jou voertuie.

Eienaar het uit sy pad gegaan om ons braaiplek reg te kry en ook om krag aan te lê vir ons kampeervrieskas agter in ons voertuig. Hy het ook inligting omtrent Fouriesburg verskaf en raad gegee oor die roete wat ons verder moes volg. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle kuierkie, en die ondersteuning, n mooijaar vir julle.
Groete,
Ernie

Rustica Accommodation
Johannie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Rustica, ons het gevoel ons kuier by familie en het die geselsies baie geniet.

Tot volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Goeie dag Johannie,

Baie dankie hoop julle kom kuier weer by Rustica, baie dankie en n geseende Ketsfees vir julle, mooi groete,,,

Rustica Accommodation
Michael F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Rustica Accommodation is 'n wonderlike verblyf vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamorosi Violet T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mamorosi Violet T
Gesin met klein kinders

Serene.

The place was very nice and refreshing. The owner was very sweet and my family absolutely loved it. We will definitely go back. Very quiet place, definitely good if for anyone who wants the quietness away from the city. Plus, it's only 8 kilometers away from the Lesotho border.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Thank you abundantly, You and your family are welcome, have a blessed Xmas.

Kind regards,
your host, Ernie,

Rustica Accommodation
David W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Enkelreisiger

Excellent short-stay self-catering.

I stayed only one night at Rustica. Ernie, the owner, was very welcoming and made an effort to accommodate me despite the fact that he was busy with renovations. It was clean, tidy, and conformable with all the basics.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dear David,

Thank you very much. I hope to be your host in the near future.

Kind Regards,
Ernie

Rustica Accommodation
Laurike T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurike T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en alles wat jy nodig het word verskaf. Dit is netjies en skoon.

Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagfasiliteite.

'n Klein slaaplekkie in 'n klein dorpie. Mens kry waarvoor jy betaal. Ideaal vir laat aankoms en vroeg vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melaine S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en vriendelike atmosfeer om te gaan afsluit.

Rustig, baie mooi, netjies, vriendelik verwelkom. Alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wou nie huis toe gaan nie.

Baie lekker gebly - oom Ernie is 'n hartsmens en gaan uit sy pad uit om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi plekkie.

Die plekkie is perfek vir oorslaap en die oom is baie vriendelik en hou van gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is met ope arms ontvang deur Ernie, en met sy gasvryheid het hy die besoek baie aangenaam gemaak. Die verblyf is netjies, skoon en goed ingerig, braaigeriewe beskikbaar, asook hout vir die kuier en charcoal vir die braai voorsien deur hom. So stukkie "plaas lewe", ondervinding, wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly.

Die rustigheid was baie lekker. Gasvryheid en behulpsaamheid. Baie skoon en netjies. Die hoendertjies en hasies wat daar rondloop was ook baie oulik. Sal die verblyf definitief aanbeveel en dit is baie bekostigbaar. Dankie, Ernie, sal jou plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plekkie en goeie waarde vir geld!

Rustica Accommodation bied sowaar waarde vir geld en dit is geleë in 'n veilig omgewing. Dit is sowat 30 km van Clarens af en dus maklik om daar uit te kom. Die eienaar was baie vriendelik en daar was 'n goeie gevoel van gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie vir die mooi en warm woorde, bly julle het Rustica se gasvryheid geniet. Tot n volgende ontmoeting. Groete Ernie

Rustica Accommodation
Elsie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf is beslis wat die naam beskryf. Dit is baie oulike houthuisies. Dit was baie mooi skoon en netjies. Oulik toegerus. Die badkamergeriewe is goed ingerig en netjies. Ons ontvangs was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustica Accommodation se terugvoer

Dankie vie jul ondersteuning en sien uit ja julle volgende kuier. Rustica groete Ernie.

Rustica Accommodation
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was netjies en gerieflik, maar die buitearea moet dringend aandag kry.

Ons kamer was netjies en skoon, alles wat nodig is. Die elektriese kombers was gerieflik, dit was koud! Die buitearea moet dringend aandag kry, omdat dit swaar gereën het die nag was dit 'n modder storie die volgende oggend - die badkamer is buite en apart. Plaveisel sal 'n groot verskil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus G
Saam met vriende

Klein, baie netjies, vriendelike mense.

Dit was net koud. Maar die vuur het baie gehelp, asook die verwarmers wat verskaf is. Baie mooi dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met vriende

Absoluut 'n wonderlike, rustige plekkie.

Baie lekker rustige plekkie, die eienaar was baie gasvry. Ons gaan definitief weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina V
Enkelreisiger

Dit was 'n rustige wegkomkans in 'n pragtige omgewing.

Opregte verwelkoming deur die gasheer, wat deurgaans beskikbaar was, interessante inligting oor die dorp en omgewing vertel het en my opgradeer het van 'n kamer na 'n woonstel aangesien dit 'n stiller naweek was. Die woonstel is goed en aangenaam ingerig. Die eiendom is aan die kant van die dorp, met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge, en loopafstand van alles wat daar is om te ontdek en te geniet in Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon verblyf en waarde vir geld!

Lieflike plek om te bly en goeie waarde vir geld. Die gasheer was baie vriendelik en seker gemaak ons is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH9t41jQvTIaroBPNHpHsDlbwgI1GyREQaiR0GrODdsD52MfbQr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 5 Noorder Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620197 28.211019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem