+17
Gastehuis in Riversdal

Rusticana Guest House

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.1
Veiligheid
3.9
Adri M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies en skoon. Ons het baie lekker geslaap. Die gastehuis is baie oud maar verskriklik interessant en baie, baie netjies en skoon. Die oom is baie gaaf en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. Was baie lekker, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

The stay was pleasant, peaceful and the manager and staff were very friendly. It was peaceful and the manager and the staff were very friendly and helpful. Would definitely make it one of our stops again for future travel vacations. The place was neat and tidy and if you required anything, they would provide it for you if they were able to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lené B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Gemaklik, maar ons het baie meer verwag na aanleiding van die foto's. Foto's is baie misleidend. Glad nie meer die luukse verblyf soos voorgestel nie. Swembad is groen.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Danie C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2026

N. v. t. Nie vir ons nie. Goeie ligging, bietjie warm, lugverkoeling het nie gewerk nie, bietjie 'onversorgde' tuin.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hester H
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2026

Sal nie sommer weer daar slaap nie. Daar was nie handdoeke nie, ons moes vir dit vra, geen toiletpapier nie, net 'n wynglas, en die stort was nog vuil, deur kom nie van binne af sluit nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Moodie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 94 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang