+17

Rusticana Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Moodie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rusticana Guest House lê aan die voet van die Slapende Skoonheid-berg in Riversdal, tussen Swellendam en Mosselbaai.

Dié gastehuis het 3 kamersoorte en elke keurige kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed en/of 'n stapelbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Alle kamers het privaat ingange.

'n Smullekker ontbyt kan elke oggend geniet word. Kom ontspan langs die swembad in die somer of kuier knus in die gastehuis in die winter. Gaste kan gerus die dorp en die nabygeleë besienswaardighede gaan verken.

Rusticana Guest House is sowat 500 m vanaf die middedorp waar gaste winkels kan besoek of net die dorpie se unieke kultuur kan beleef.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Korentepoortdam, nabygeleë strande soos Stilbaai en Witsand, die Garden Route Game Lodge en die Julius Gordon Africana Centre in. Daar is ook tientalle stap- en bergfietsroetes in Riversdal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Gail D
5.0
Kon middae lekker afskakel na kursus onder aircon. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Rustig.
Nov 2025
Quinton K
Saam met lewensmaat
5.0
Wat kan ek sê, dit was heerlik en ek het dit geniet. More, dit was heerlik om daar tuis te wees. Ek sal weer daar wil tuisgaan en dit was rustig en vr...
Sien meer
Okt 2025
Patrick I
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent and amazing. We felt welcome and the people in charge were friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Helena T
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n lekker bly en sal beslis weer Rusticana gebruik in die toekoms. Vriendelike diens, kamer baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Louise L
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike oornag fasiliteit. Gerieflike oornag fasiliteit, sentraal geleë.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Moodie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rusticana Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Moodie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang