Gastehuis in Riversdal

Rusticana Guest House

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.2
Veiligheid
3.9
Gail D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Kon middae lekker afskakel na kursus onder aircon. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wat kan ek sê, dit was heerlik en ek het dit geniet. More, dit was heerlik om daar tuis te wees. Ek sal weer daar wil tuisgaan en dit was rustig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Excellent and amazing. We felt welcome and the people in charge were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was 'n lekker bly en sal beslis weer Rusticana gebruik in die toekoms. Vriendelike diens, kamer baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gerieflike oornag fasiliteit. Gerieflike oornag fasiliteit, sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Dit was 'n aangename verblyf, met baie behulpsame personeel. Die personeel was baie hulpvaardig. Die bad was so heerlik in die koue. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Aircon se remote kon nie gevind word nie. Waarde vir geld. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nigel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Rustige plekkie. Baie rustige plekkie. Waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aw O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Lekker, sal weer gebruikmaak van die plek. Geen probleem gehad nie, was aangenaam om daar te oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Moodie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang