2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ryneveld Studio is 'n knus selfsorgwoonstel in Stellenbosch. Perfek vir studente, alleenreisigers of paartjies, hierdie eenheid is 'n ideale basis om die historiese dorp en sy omliggende wynlandgoedere te verken.
Dié ateljee met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, toebroodjiepers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit. Vir diegene wat werk wil inhaal, is 'n lessenaar en stoel, tesame met toegang tot gratis WiFi, beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite, 'n ingeboude braai, asook veilige parkeerplek. Dit is stapafstand vanaf die Universiteit Stellenbosch, asook toprestaurante, kafees en kulturele besienswaardighede, wat 'n rustige en gerieflike verblyf bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ryneveld Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang