Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Wes-Rand

Saamrus Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtig, waarde vir geld, rustig. Wow! Wat 'n pragtige plek! By verre die skoonste rondawel waarin ek al ooit gebly het, nie 'n enkele spinnerak of gogga nie! Die eenheid is goed uitgelê en mooi toegerus. Dit is volledig en ordentlik omhein en is privaat afgeskort. Die plaas is pragtig en die staproetes is baie mooi uitgelê. Die kort roetes wat ons geloop het se gras is almal mooi kort gesny en die roete langs die riviertjie is baie mooi en duidelik. Dis so mooi tussen die bome deur. Ons gaan vir seker weer ons honde kinders daarheen neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is so bly julle het Saamrus geniet en gevind dat alles skoon, netjies en goed toegerus is. Dit is fantasties om te hoor dat julle die staproetes geniet het en dat die privaatheid en omheinde areas vir julle en die honde so lekker werk. Ons sien baie uit daarna om julle en julle honde kinders weer by Saamrus te verwelkom! Vriendelike groete, Saamrus Gasteplaas

Claire M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Best weekend away with the dogs. Absolutely loved our weekend at Saamrus. Very spacious and comfortable. The dogs also thoroughly enjoyed their holiday, the walking trails, and especially the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re thrilled to hear that you and your dogs had a fantastic weekend at Saamrus Guest Farm. It’s great to know that you enjoyed the spacious and comfortable accommodation, and that the walking trails and river added to the fun for your four-legged friends. We look forward to welcoming you all back for another relaxing and pet-friendly getaway! Warm regards, Saamrus Guest Farm

Melanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Magaliesburg gem. My daughter and I were looking for somewhere close to home where we could hike, read, rest and take the dogs. Saamrus is all of this and more. We stayed in Karee Cottage at the top of the koppie which has spectacular views of the Magaliesburg mountains. We loved the bushwalk and riverwalk even though the climb back up was quite a workout. The cottage is well equipped with everything you need to make your stay comfortable. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you and your daughter enjoyed the hikes, the riverwalk, and the spectacular views from Karee Cottage. It’s fantastic to know that the cottage had everything you needed for a comfortable stay and that your dogs also had a great time exploring the farm. We’re thrilled Saamrus could provide a peaceful getaway so close to home, and we can’t wait to welcome you all back again soon! Warm regards, Saamrus Guest Farm

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike bestemming vir 'n kort dierevriendelike wegbreek. Ons het 2 dae by Saamrus Guest Farm saam ons woefie kind spandeer, en dit baie geniet. Die eenheid was skoon en netjies, met alles wat mens nodig het. Die staproetes is ook skoon en mooi onderhou. Sal graag weer kom kuier in die somer as die veld groen is. Leo by ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. 'n Skadunet by Hoephoep vir jou voertuig sal waardeer word. Hoogs aanbeveel vir 'n kort dierevriendelike bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het julle twee dae by Saamrus Guest Farm saam julle woefiekind geniet en dat julle die verblyf, skoonheid en netheid van die eenheid waardeer het. Dit is fantasties om te hoor dat julle die staproetes geniet het en dat Leo by ontvangs so behulpsaam en vriendelik was. Ons neem kennis van julle opmerking rakende ’n skadunet by Hoephoep en sal dit in ag neem vir toekomstige verbeterings. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n heerlike dierevriendelike wegbreek, veral in die somer wanneer die veld groen is! Vriendelike groete, Saamrus Guest Farm

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly julle het die rus en stilte by Saamrus Guest Farm geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n ontspannende wegbreek! Vriendelike groete, Saamrus Guest Farm

Will S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stilte in die natuur. Dit was nou al ons 3de keer by Saamrus, en elke keer is dit lekker en gaan die tyd net te vinnig verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Dit doen ons harte goed as die gaste lekker rus by Saamrus en talle kere weer terugkom. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Clarissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed oegerus, goeie diens, vele veilige staproetes. Soos altyd goed toegerus, goeie diens en vele staproetes om van te kies - 2 honde saam gereis is net so goed ingerig vir die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Dankie vir die vyf sterre! Ons is bly julle geniet Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.

Brand Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker rustig. Ons het in Akasia Cottage gebly. Dit het die mooiste view en dit was doodstil, behalwe vir voëlgeluide heeldag lank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you for giving us 5 stars. It makes the hard work worthwhile. We look forward to your next visit.

Lévonne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike wegbreek! Ons kuier gereeld by Saamrus en elke keer is lekkerder as die vorige. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you for the great review. We hope you will visit again soon.

Claire M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Highly recommended. It was an awesome weekend away. My dogs loved the walks and the big bed was super comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Saamrus Guest Farm
Thank you for this very positive review. We are delighted that you enjoyed your stay at Saamrus and look forward to your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek

RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzOTc1YWRiLWU1MWMtNDhiZi04OWI2LTYyOGE3YWU4YzlmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.945789419666 27.51613855362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang